Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Breeze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

UNA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sunset Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Retha V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Uitsig was fantasties. Al wat steurend was, is die bure wat reg deur die nag lawaai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meaghan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meaghan K

Skoon, rustig en vriendelike diens.

Dit was 'n heerlike en rustige verblyf. Die wind het gewaai en die woonstel was dig, geen wind het ingekom nie. Alles was skoon en netjies. Die eienaar was vinnig om te antwoord as ons vrae gehad het en het vinnig vir ons gehelp. Sy het ook na die tyd opgevolg om te weet of ons reggekom het as ons iets gekort of gesoek het. Dit was 'n aangename ervaring en sal graag weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Breeze se terugvoer

Liewe Meaghan

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.

Groete,
Jennifer

Sunset Breeze
Naidene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naidene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was blissful.

We really enjoyed our stay at Sunset Breeze. It was clean, the staff was friendly and helpful. I would really recommend Sunset Breeze to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B
Gesin met tieners

Heerlik gekuier.

Heerlik plekkie, mooiste see-uitsig sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Breeze se terugvoer

Beste Irene

Baie dankie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Sunset Breeze geniet.

Groete,
Jennifer

Sunset Breeze
Hermien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien G
Gesin met tieners

Gerieflik, met restaurant/beach bar op grondvloer. Moderne kamers skoon netjies.

Baie lekker gebly, dit was stil en rustig in die gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Breeze se terugvoer

Liewe Hermien

Dankie vir die goeie resensie, ons hoop ons sien jou gou weer.

Groete, Jennifer

Sunset Breeze
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea28a12a826499c18f44c3a32e49c6df4586d31ebb979ca1c625a0139fd3a963a48ae0050526d7db959be788f66ca1a01a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 16 Strand Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126051501639 18.834342956543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem