Sunflower 59
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowanlea Estate, Reynecke-laan 5, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunflower 59 skuil in 'n veilige en stil kompleks in Heuwelsig. Dit is net 'n entjie vanaf die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine en verskeie ander besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met noodsaaklike toebehore soos 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus is. Daar is ook 'n knus sitarea met 'n platskerm-TV, gemaklike sitplek en 'n rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word en ekstra slaapplek aan 2 gaste kan bied.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, buitemeubels en 'n uitsig oor die bekoorlike tuin. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Die woonstel is binne maklike bereik van talle restaurante en winkels en is naby die N1. Tempe Gholfklub en die Kunsmuseum is ongeveer 5 km ver vir gaste wat die area wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunflower 59 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Gowanlea Estate, Reynecke-laan 5, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowanlea Estate, Reynecke-laan 5, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom