Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Place Self Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Sundowner Place Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monica H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monica H
Gesin met klein kinders

Nice place, but really needs attention.

The host was friendly. Her husband came to fix the light in one of the bedrooms that was not working. It's a nice little place, but it needs serious attention. WiFi was not working; we were told to use the next door house code. The front door gate lock is a bit loose, so I battled at times to open it. No key was provided for the front door; there were some hanging in the passage, but they didn't seem to fit. The kitchen tiles on the floor are cracked right through and can become a safety hazard if they sink in a bit; they can cut your foot. Please replace the kettle; we had to wash it about 4 times to get the green out, but this happens at the dam. The fridge is really old; it still works, but it can be replaced. The TV cables hang very dangerously down to the floor, especially for young children, a safety hazard. The sliding door to the patio is very hard to open and close; the security gate is difficult to lock. The tiles by the patio have sunken in close to the braai and are also a safety hazard. My husband cut his foot there. The beds are very hard and squeaky. The bedding in the one room, left side bed, was not clean; there are brown stains on the duvet cover, as well as on the throw. The bathroom shower needs attention. The doors hook out if you open them too wide, plus the shower can do with a serious clean. The big dogs are a nuisance as they jump the fence and bother a person. The big white and black one was crouching a lot, and as soon as you open the door, he comes inside and makes himself at home on the couch/bed in the lounge. The brown one is naughty, climbs on the braai, and licks the grid. Perhaps just put the fence a little higher so they can't jump over. In the passage, the plug fittings are open, so little fingers can easily go in there; perhaps just a cover over this. A little attention to detail, and the place will be a lovely place to enjoy. We heard scratching a lot of times, but then realized it was perhaps something in the roof. We will not be going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Thank you for your review, Monica.

I will definitely have a look at all your suggestions for improving our place.

Kind regards,
Adelé

Sundowner Place Self Catering
Sylvester S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies en groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful!

Had a great stay. The doggies were super friendly! Walking distance to the dam where we caught a decent amount of fish. The place was well equipped with everything that we needed .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek en my vrou het baie lekker gebly hier. Ons is uitgerus. Sal die plek definitief aanbeveel. Ons sal vir seker weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Lukas. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons plekkie. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Sundowner Place Self Catering
Hannes Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, oom. Ons is bly om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.

Sundowner Place Self Catering
Gideon N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Saam met vriende

Baie rusrig.

Baie rustige, stil verblyf en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Gideon. Ek is bly om te hoor dat jou tydjie by ons lekker was. Sien gou weer!

Sundowner Place Self Catering
Christo C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en lekker.

Kon net nie TV met Supersport konnekteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal definitief die TV uitsorteer sodat dit makliker is om sport te kyk. Sien hopelik gou weer!

Sundowner Place Self Catering
Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustig, veilig en baie netjies.

Ek sal Sundowner Place Self Catering definitief gebruik in die toekoms vir al my hengel kompitisies in Oranjeville omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham R
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjies en skoon, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Abraham. Ons is bly dat julle dit geniet het by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sundowner Place Self Catering
Alida V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

Vinnige diens, en baie vriendlike mense, sal enige tyd weer teruggaan, ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering, Alida.

Ons hoop jul kom kuier vinnig weer vir ons.

Groete,
Adele

Sundowner Place Self Catering
Estelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Silwerskoon gastehuis. Ons batterye is herlaai. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Estelle.

Ons waardeer dit en hoop om jul vinnig weer te sien by ons.

Groete,
Adele

Sundowner Place Self Catering
Vincent L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die plek het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het gemaklik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Vincent.

Ons is bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Adele

Sundowner Place Self Catering
Verette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste, losstaande woonstel.

Ruim en netjies binne loopafstand van die dam. Heerlik om net te rus en te ontspan. Baie vriendelike ontvangs en diens. Lekker buite-area met braaiplek. Privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en terugvoer, Verette.

Ons hoop om jul vinnig weer by ons te sien.

Groete,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
Nicolette B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met vriende

Baie oulik.

Die plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Nicolette.

Ons hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
Karin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

Ons was opsoek na 'n rustige battery herlaai naweek, en dis presies wat ons gekry het.

Baie goed gemanierde honde wat ons laat welkom voel het en glad nie lastig was nie. En ons kon tot middagete op Sondag bly. Ons kon heerlik gaan stap en op die lieflike stoep kuier. Ons sal die plek beslis aanbeveel en ook weer daarheen gaan vir 'n wegbreek. Dankie vir 'n baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie resensie, Karen.

Dit was vir ons lekker om jul te huisves en hoop om jul vinnig weer te sien.

Groete,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
Yugendran A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yugendran A
Enkelreisiger

Absolutely awesome.

I was referred to this place by one of my friends. It really lived up to all my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Thank you so much for the feedback.

Hope to see you again soon.

Kind regards,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
George H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Saam met vriende

Very clean and accommodating, nice venue.

Very clean and accommodating, very friendly owner, everything was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Thank you for your kind review, George.

We hope to see you again soon.

Kind regards,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
Rina L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Saam met vriende

Wonderlike kuier gewees.

Hou baie van die buite-braai en kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Rina.

Ons is bly jul kon lekker gekuier het hier by ons.

Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete,
Adele.

Sundowner Place Self Catering
Bendri G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G
Besigheidsreis

Netjies, bekostigbaar en vriendelike diens.

Voldoen aan behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Bendri. Ons hoop om julle vinnig weer by ons te sien.

Sundowner Place Self Catering
Susan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met vriende

Lieflike, rustige wegbreekplekkie. Stilte om net af te sluit van stad.

Voorstelle: 'n klein plonspoel vir warm somersdae om net af te koel sal 'n aanwins wees. Veral Vrystaat wat baie warm word. Enige vorm van aanlê vir TV-kanale om in die aand net kan kyk en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Place Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Susan. Ons sal definitief die voorstelle ook ter harte neem. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien!

Sundowner Place Self Catering
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 5, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef50346da53f1692c6943578ac94d13a25d9ecc1441dbc489f00322a8161eec4c59befc6fc009f682bb7a9a5d7e2d2ecf899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 5 Fouche Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.991745232839 28.212583197816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem