Sunbird Manor
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-rylaan 114, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 428R3 619 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunbird Manor is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Myburgh Park, Langebaan. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek aan die Weskus en het 'n sprankelende, binnenshuise swembad.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is nog 3 ander slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, maar slegs een van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. 'n Dubbelbed wat slegs geskik is vir 'n kind is in die vyfde slaapkamer. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer en die vierde badkamer het 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland moet stoeltjies toegerus is. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea grens aan 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig.
Die huis het 'n toegeboude stoep met 'n lekker kuierarea, ingeboude braaigeriewe, 'n pizza-oond, pooltafel, veerpyltjiebord en tafeltennistafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunbird Manor sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 335
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Sunbird-rylaan 114, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunbird Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-rylaan 114, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom