Suikerbekkie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strilitzia-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie, Struisbaai, en is die perfekte toevlugsoord vir 'n strandvakansie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers, een het 'n bad en stort en die ander een is 'n aparte badkamer. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel, kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor Struisbaai.
Suikerbekkie is naby plaaslike winkels en restaurante en net 400 m vanaf die hoofstrand. Dit is die ideale tuiste vir 'n onvergeetlike strandvakansie.
Slaapplek
’n Bespreking by Suikerbekkie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Strilitzia-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strilitzia-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom