Stukkie See
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albastrosstraat 14, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stukkie See is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat op die heuwel in die Langebaan-area geleë is. Dit bied 'n gedeeltelike see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, die strandmeer, winkels, restaurante, die Langebaan Country Estate en Mykonos Casino.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n uitsig oor die see in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gedurende die somer kan gaste die blou see en sonnige lug geniet. Hierdie area is gewild vir sy kreef- en snoekseisoene, walviskyk, blommeskou en waadvoëlseisoen.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Albastrosstraat 14, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albastrosstraat 14, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom