Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Olive

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Studio Sérénité
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.
la Vie
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriwee, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.
est Belle
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskasie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Tranquillité
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7071013bc1c4f4e96d6d1ad2baafd6e064003d080edeaf8ad6a39aaea0e807a56a11eff326bf5b7ae760a06d09536df690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762439871308 28.21834592404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem