Studio 37 @ The Dunes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 37 @ The Dunes is 'n selfsorg-ateljee wat in privaat besit is en in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand geleë is. Die oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai, net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n nuwe stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet. Gaste kan 'n kort entjie deur 'n inheemse woud na die strand stap, asook 2 swembaddens en 'n mooi tuin in die oord geniet.
Dié ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n klein stoep en 'n tuin met skaduwee.
Dit is die ideale sakpas-wegbreek vir vakansiegangers of sakereisigers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 204
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 37 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom