Studio 16
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 16 bied selfsorgverblyf in 'n eenheid wat apart gehuur word met 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir oornagverblyf in Parow Noord, aangesien dit naby verskeie winkelsentrums en sakegeriewe is.
Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi.
Die stoep het 'n piekniektafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Studio 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 258
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Parow Noord Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom