Studio 15 @ The Dunes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 15 @ The Dunes bied gerieflike oornagverblyf in 'n ateljee-eenheid in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand, Plettenbergbaai.
Hierdie lieflike ateljee is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer en 'n spieëltafel in die eenheid. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Dit bied toegang tot die stoep wat 'n uitsig oor die swembad en braai het.
Die Dunes Resort het 2 gemeenskaplike swembaddens en is net 8 km van Plettenbergbaai af, langs die N2 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth). Die oord bied ook privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en daar is 'n stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Studio 15 @ The Dunes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 203
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom