StruisVogel
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tristano C - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice and spacious.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for this lovely review, we do appreciate it and hope to host you in the near future again.
Alwyn L - Des 2023
Algehele gradering
Great tyd gehad.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het die tydjie geniet.
2 van die beddens is darem reeds vervang na die lang vakansie.
Hoop om julle weer te huisves.
Ida M - Nov 2023
Algehele gradering
I highly recommend a stay at StruisVogel.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for this lovely review, we do appreciate it and hope to host you again in the near future.
Kevin Leslie V - Okt 2023
Algehele gradering
Struisvogel was one of the best I ever had for a sleepover. The beds are nice and firm, and don't forget the warm tub. It's cosy, and we enjoyed every minute of our stay.
StruisVogel se terugvoer
What a lovely review! Thank you so much Kevin we really do appreciate your kind words. We are really glad you enjoyed your stay at StruisVogel. Hope to see you soon again.
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie ons waardeer dit. Ons is bly julle het die naweek geniet.
Reinhardt H - Sep 2023
Algehele gradering
5 Volwassenes en 3 kinders oorgebly vir 2 aande.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het die naweek so geniet.
Dee-lynn S - Sep 2023
Algehele gradering
Die kuier was beslis 'n wonderlike ervaring wat ons weer sal doen.
Lees meerStruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die gewaardeerde resensie en die aanbeveling aan ander. Ons is baie bly julle het 'n wonderlike naweek gehad.
Evonne Jantjies J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, baie peaceful.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te kan huisves.
Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, spacious, clean.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for the lovely review we do appreciate. Hope to host you again in the near future.
Cherylene D - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die stoep met warmbad en braai area geniet.
Chaundré A - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was beslis die wegbreek werd!
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie en is so bly julle het die naweek by StruisVogel geniet. Julle is enigetyd weer welkom.
Desmond S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker, goed en aangenaam.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir resensie ons waardeer. Ons huisreëls wat op die kwotasie deurgaan stipuleer egter dat die huis trappe het en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Alle hoof vensters het blindings voor behalwe kombuis wat wel uitblok blinding op het. Nietemin bly julle het lekker en is altyd weer welkom.
Meche M - Mei 2023
Algehele gradering
Had a great, joyful weekend and the hot tub was so nice due to the weather circumstances!
StruisVogel se terugvoer
Thank you for the lovely review. I'm glad you had a great stay.
Rubin R - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het die kuier in StruisVogel geniet.
Ioelene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie ons is baie dankbaar daarvoor. Kom maak gerus wees 'n draai by StruisVogel.
Christelene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n awesome naweek.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier by StruisVogel.
Debbie N - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek-naweek en ons het lekker ontspan in die warmbad! Baie dankie!
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie.
Ons hoop om julle volgende keer langer te kan huisves.
Deborah F - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Natasha M - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
StruisVogel se terugvoer
We are so glad to hear that you enjoyed your stay, we hope to see you again in the new year.
Evelyn M - Nov 2022
Algehele gradering
Mens voel veilig en dis 'n baie rustige plek.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is enigetyd welkom om weer te kom kuier.
Andre N - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier by StruisVogel.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoering.
Illse J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en onspanne in die somertydperk om buite te kuier met vriende om die vuur.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg
Zelda M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
StruisVogel se terugvoer
Hi Zelda
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer te huisves.
Wentzel V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en doeltreffend.
StruisVogel se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier en die huis geniet. Ons hoop om julle gou weer te kan huisves.
Emil V - Sep 2022
Algehele gradering
Een van die beste wegbreekhuise wat ons nog in gebly het.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoering. Ons is altyd dankbaar hiervoor en dis altyd lekker om te hoor dat gaste hulself geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort te kan huisves.
Crystal J - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing and great place to get away to and relax.
StruisVogel se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. I am glad you had a great stay. Hope we soon you soon again.
Mogamat Shahiem E - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome place for friends and family.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for this amazing review. We are so glad you enjoyed your stay at StruisVogel. Hope we see you soon agian.
Clive A - Jul 2022
Algehele gradering
Very good. Exceeded my expectations.
StruisVogel se terugvoer
I am glad you enjoyed the stay, especially the hot tub. Hope we see you soon and not just in Winter.
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Een groot saligheid in 'n lieflike huis.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, veral oor die warmbad. Ons was nogals nuuskierig om te hoor of dit beter is as vorige warmbad. Baie bly julle het weereens lekker gekuier. Hoop om julle sommer binnekort weer te kan huisves.
Lelani V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect stay for a family.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay...especially the hot tub :) Hope to see you soon again.
Dorianne K - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
StruisVogel se terugvoer
Ons is so bly julle het die kuier in StruisVogel geniet. Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Hoop om julle weer te kan huisves in die nabye toekoms.
Neville P - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles skoon en netjies.
StruisVogel se terugvoer
Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Hoop om julle weer te kan huisves.
Illse J - Mrt 2022
Algehele gradering
Beslis die geskikste plekkie vir 'n wegbreek saam met vriend.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie dat jy 'n tydjie gemaak het vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te kan huisves.
Natasha H - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
StruisVogel se terugvoer
Dis altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang - baie dankie ons waardeer. Probeer gerus die Wintersmaande vanaf Mei tot September heerlike winter sonnetjie met feitlik geen wind. Hoop om julle weer te sien.
Anthea H - Des 2021
Algehele gradering
Most convenient, relaxing stay ever.
StruisVogel se terugvoer
Thank you Anthea for the lovely feedback we do appreciate. Hope to see you again sometime soon.
Cherline V - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome location.
StruisVogel se terugvoer
Hi Cherline
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die naweek geniet.
Groete
Joy
Brian B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker huis. As jy eers daar was, kan jy nie uitgepraat raak nie.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die gewaardeerde resensie ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Roline D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilige area in rustige woonbuurt, huis ook baie gerieflik en veilig.
StruisVogel se terugvoer
Hi Roline,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te kan huisves.
Groete,
Joy.
Joy B - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute bliss!
StruisVogel se terugvoer
Hi Joy
Thank you so much for the lovely review we do appreciate. Hope to see you soon in the near future.
Regards
Joy
Curtis I - Sep 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam. Die geriewe is van topgehalte. Ek wou skoons die yskas saam huis toe sleep. Geskik vir 'n groep jong vriende en om baie eerlik te wees StruisVogel lyk baie mooier in realiteit as op die foto's.
StruisVogel se terugvoer
Hi Curtis
WOW!! Baie dankie vir die amazing resensie ons waardeer dit opreg. Terugvoering soos die maak al die hardewerk die moeite werd. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan huisves.
Groete
Joy
Lezaan L - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing weekend.
StruisVogel se terugvoer
Hi Lezaan,
We really appreciate you taking the time to send us this wonderful review. Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Joy
Mariana D - Aug 2021
Algehele gradering
StruisVogel is die lekkerste kuierplek.
StruisVogel se terugvoer
Hi Mariana
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons stem saam dat dit darem een van die lekkerste kuierplekke in Struisbaai is.
Groete
Joy
Jonomine A - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese genotvolle naweek.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons is baie bly dat julle die huis en naweek geniet het.
Joreen R - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful destination. Safety was on point, The house is amazing and we had so much fun.
StruisVogel se terugvoer
Hi Joreen
We really appreciate you making the time to give us this wonderful review. So glad you enjoyed your stay. Thank you once again for choosing StruisVogel. Regards, Joy
Gilda M - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en beslis waarde vir geld.
StruisVogel se terugvoer
Hi GIlda
Baie dankie vir die gawe terugvoer. Dit is altyd lekker as gaste die huis geniet en tenvolle benut.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Joy
Ebrahiem H - Jul 2021
Algehele gradering
10/10.
StruisVogel se terugvoer
Hi Ebrahiem
Thank you for the lovely feedback and thanks again for choosing StruisVogel.
Kind regards
Joy
Sharlene W - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n pragtige en gerieflike huis!
StruisVogel se terugvoer
Hi Sharlene
Bitter baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom om by StruisVogel te kom kuier.
Groete
Joy
Carryn S - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing!
StruisVogel se terugvoer
Hi Carryn,
We really appreciate you taking the time for the feedback. So glad you enjoyed your stay Thank you once again for choosing StruisVogel.
Regards,
Joy
Lezanne N - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
StruisVogel se terugvoer
Hi Lezanne
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons is bly julle het heerlik gekuier.
Groete
Joy
Freek V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gesellig en rustige area.
StruisVogel se terugvoer
Hi Alicia
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!!
Groete
Joy
Nicolene S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Nicolene. Ons is baie bly julle het 'n wonderlike naweek in Struisbaai beleef.
Hoop om julle gou weer te huisves.
Groete Joy
Karen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige ontspannaweek met goeie geriewe.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!!
Groete Joy
Henry E - Mrt 2021
Algehele gradering
We had very pleasant stay, everything was beautiful and clean.
StruisVogel se terugvoer
Thank you for taking the time to give us some feedback. We are glad you had a wonderful stay and will take your suggestion into consideration. Hope to see you soon again.
Andries S - Feb 2021
Algehele gradering
Topklas.
StruisVogel se terugvoer
Hi Andries, ek is bly julle het die huis geniet. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer hoop om julle weer te sien! Groete, Joy.
Sandra K - Feb 2021
Algehele gradering
Huis is baie netjies en beslis waarde vir jou geld.
StruisVogel se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang met u volgende besoek in Struisbaai.
Tabitha B - Jan 2021
Algehele gradering
A wonderful holiday spot near to the Southern Most tip of Africa.
Lees meerStruisVogel se terugvoer
Hi Tabitha
Thank you so much for the lovely feedback. We are so glad to hear that you had a wonderful time in Struisbaai.
Hope to see you soon again!
Regards
Joy
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom