Strand Pavilion
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strand Pavilion is 'n oord wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek aan Valsbaai se kuslyn aan die onderpunt van die Helberge. Dié oord is die enigste oord in Suid-Afrika wat op 'n strand gebou is en strek 25 m oor die see. Die selfsorgeenhede het vollengte-vensters wat 'n pragtige uitsig oor die berg en see.
Verblyf word in oopplan-ateljeewoonstelle met 1, 2 en 3 slaapkamers onderskeidelik gebied. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en uitsig op Gordonsbaai se berge of oor die see.
Die eenhede word Maandae tot Saterdae skoongemaak, maar nie op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Die Strand Pavillion het 'n plonspoel op 'n dek op die dak, braaigeriewe en sitplek. Daar is ook 'n sitarea en speelkamer met 'n pooltafel, tafelsokkertafel, bordspeletjies, WiFi en 'n klein gimnasium. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Strand Pavilion is 'n rookvrye instansie, maar daar is wel aangewese rookareas.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 30
Resensies 844
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strand Pavilion het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom