Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Koeniesrivier

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Stay @ Koeniesrivier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustige ervaring.

Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustige ervaring. Beeldskone plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory stay - lovely views and a pleasant experience.

The place was absolutely gorgeous, and the views are out of this world. The jacuzzi was really a treat, but it does take a couple of hours to heat up as you have to make a fire. I wish there were some toiletries such as soap, body wash, shampoo, conditioner, and so forth. Insect repellent is a must as there are many flies and bugs due to being close to the farm. It would be great to have an axe to chop the wood, as one cannot make a fire with such big pieces of wood, but other than that, it's a great little place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Gesin met klein kinders

Mooiste huis, mooiste omgewing.

Dit was so lekker dat ek komende naweek weer wou boek, maar dit was reeds volbespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Klein stukkie hemel in McGregor!

Die mooiste huisie met die wonderlikste geriewe en furnishings. Die stilte om jou is iets wat jou siel sommer rus gee. Wonderlike kommunikasie en verwelkomingsmandjie vanaf die gasheer. Die dekor en afwerkings is absoluut asemrowend. Ons sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel en kan nie wag om self weer terug te kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Baie dankie Lara, waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Stay @ Koeniesrivier
Francesca D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca D

Oulike plekkie naby Kaapstad.

Ek het my ouers weggevat vir hulle 35ste huweliksherdenking. Ek het vooraf gereël vir blomme en vonkelwyn. Die plekkie was netjies en ongelooflik oulik. Die eienaar se attention to detail is ongelooflik, ons het onmiddellik welkom gevoel. Daar was selfs 'n briefie om ons welkom te heet. Die warmbad is wenner. Ons sal verseker die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Baie dankie Francesca, waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Stay @ Koeniesrivier
Alec D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alec D
Gesin met klein kinders

Absoluut net wat ons nodig gehad het voor die nuwe jaar begin. Ons het gaan reset.

Heerlikste braai stoep terwyl die hot-tub stoom. Al drie van ons het dit elke dage benut. Lekker groot buitebraai vir pot maak en braai gelyktydig. Stunning badkamer met ekstra groot stort. 'n Kombuis met splinternuwe messegoed en borde. Goed toegerus. En alles is so smaakvol en stylvol gedoen. Regtig 'n pragtige huisie in 'n pragtige, stil en veilige omgewing. Die slaapkamers is deftig gedoen en het regtig goeie, gemaklike beddens. As ek een ding so bygevoeg het, sal dit dalk iets wees vir jou klere/tas. Klein kas met laaie dalk of 'n "luggage stand" waarop jy jou tas kan laat rus. En dalk 'n klein tafeltjie tussen die twee enkelbeddens. Baie, baie, baie dankie, dit was onvergeetlik lekker vir ons gesin, en ons sal beslis weer kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Baie dankie Alec. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Stay @ Koeniesrivier
Saleha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saleha S

Wonderful, peaceful stay in a beautifully styled unit.

Jana took the effort of handwriting a beautiful card and gifting a bag of favourite chocolates, to congratulate and wish my autistic 18 year old, well on completion of school and for the future. Thank you for your kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Thank you Saleha, we look forward to your next visit on the farm.

Stay @ Koeniesrivier
Eloise L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, perfekte en bekoorlike wegbreek.

Dit is 'n kosbare wegbreekplek vir alleen wees en onspan. 'n Perfekte, netjiese plekkie wat smaakvol gemeubileer is met alles wat jy kan nodig kry. Ons sal definitief weer daar gaan wegkruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Baie dankie Eloise. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Stay @ Koeniesrivier
Jadon M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place with breathtaking views.

We had an amazing stay. Highly recommend to anyone wanting a peaceful getaway.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Thank you Jadon. Come visit us again.

Stay @ Koeniesrivier
Salome G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, plattelandse wegbreek. Hoogs aanbeveel.

Ons het die afgelope naweek vreeslik by Stay @ Koeniesrivier geniet. Die kothuis is ongelooflik goed ingerig, met alles wat mens sou benodig vir 'n wegbreek, en boonop baie stylvol en modern gemeubileerd - presies soos die foto's dit voorgestel het. 'n Mens kan ook sien dat daar baie omgesien is na die fyner detail (soos geskenkies by aankoms om 'n voorbeeld te noem). Ons kon ons hondekinders saamneem en het dit baie geniet om deur die dag die plaas saam met hulle te verken. Die kothuis self bied ook meer as genoeg privaatheid. Die aande kon ons lekker op die stoep braai terwyl ons die sonsondergang en mooi uitsigte van die berge bewonder. 'n Verdere groot pluspunt is die warmwaterbad op die stoep - 'n heerlike manier om te ontspan. Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Koeniesrivier se terugvoer

Baie dankie Salome. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Stay @ Koeniesrivier
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Plaas, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bdbebe89eab7a6ea2fe460235e52b212d9d21382a2005e138f7abd6b50f7cef08beacb6187dc0eb0c44af0d3558224ca483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Onverwacht Flora Farm Koeniesrivier 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975422531682 19.733695685864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem