Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Adderley 9A

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 10 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Maksimum 6 gaste (insluitend kinders) word toegelaat
- Geen rook/vape binne die huis nie
- Geen eet en drink in slaapkamers nie
- Geen troeteldiere word toegelaat nie
- Geen partytjies/geleenthede toegelaat nie - die huis is in 'n woongebied, ons sal dit waardeer as gaste die bure respekteer en stil is na 23:00
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie
- Geen luidsprekers word toegelaat nie
- As jy dit breek - vervang dit

Vir jou inligting:
- Eskom beurtkrag area - Ashton (3)
- Huis is naby middedorp - die straat is besig en raserig Vrydagmiddag (16h00 tot 18h30) en Saterdagoggend (9h00 tot 14h00)
- TV met stroomdienste - Netflix
- Gaste kan met hul eie intekenbesonderhede Disney+, Prime, en DStv geniet.

Die kamer kan soos volg voorberei word:
Kamer 1 - koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word.
Kamer 2 - 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word.
Kamer 3 - 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 9A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb87e22ee09d0ee9a3ed869bc28b2db377647bf7ec920807d8ab35363ce44086ced9aacd371cafb23314b80e508284886bb26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 9A Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8079413 19.8825839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem