Starfish Cottage, Langebaan
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Starfish Cottage, Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan aan die Weskus. Dit is slegs 80 m vanaf die ingang na Club Mykonos.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met stoele geskik vir 8 gaste. Die dek bied 'n uitsig oor Langebaan en daar is sitplek en 'n warmbad.
Veilige parkeerplekke vir voertuie en bote is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Starfish Cottage, Langebaan het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom