St Lucia Villa Mia 5
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hanrie N - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
St Lucia Villa Mia 5 se terugvoer
Awesome guests, always welcome back!
Kabelo N - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome time packed with lots of activities.
St Lucia Villa Mia 5 se terugvoer
Thank you for your review and support. Hope to see you again
Juan P - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly naby aan alles en die dame wat na die plek kyk was baie behulpsaam. Dankie, Oom Gerhard, julle sal ons weer sien.
St Lucia Villa Mia 5 se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Julle was awesome gaste, wens ons kan altyd sulke gaste kry.
Nicolene F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, het alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Sal weer daar bly.
St Lucia Villa Mia 5 se terugvoer
Julle was awesome gaste en ons gaan julle binnekort weer sien. Dankie vir die mooi resensie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom