South Surf Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay-weg 1, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South Surf Apartment is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van South Surf Apartments, op Muizenberg se hoofweg. Dit spog met 'n uitsig oor die see.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi-is beskikbaar.
Die woonstel het 'n ruim balkon met 'n uitsig oor die see en die Historiese Muizenbergstasie en dit is naby die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bay-weg 1, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay-weg 1, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom