Springsteen Cabins
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n buitestort. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kothuis het 'n netjiese kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, eetgerei en breekware toegerus, en basiese spens-items soos dompelpotkoffie, tee en suiker word voorsien. Die sitarea het 'n rusbank. Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n buite-etenstafel en gasbraaigeriewe. Boonop het die kothuis sy eie houtvuurwarmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Enige skade sal 'n rekening vir die gas tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n buitestort. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die kothuis het 'n netjiese kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, eetgerei en breekware toegerus, en basiese spens-items soos dompelpotkoffie, tee en suiker word voorsien. Die sitarea het 'n rusbank. Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n buite-etenstafel en gasbraaigeriewe. Boonop het die kothuis sy eie houtvuurwarmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Enige skade sal 'n rekening vir die gas tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Secret Garden bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Daar is storte in die badkamers. Die eenheid het ook 'n yskassie, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad en 'n plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Enige skade sal 'n rekening vir die gas tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom