Spirit Skies in Rooiels
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterrylaan 288, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Spirit Skies het ongetwyfeld een van die beste uitsigte in die hele Rooiels. Dit is hoog teen die Klein Hangklip geleë, met ongelooflike uitsigte oor die dorpie en oor Valsbaai. Die uitsigte kan vanuit die sitkamer, eetkamer, die buitedek en die hoofslaapkamer af geniet word.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n groot sitkamer en eetarea, asook 'n buitedek. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n vierplaatstoof en 'n elektriese oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n koffiemasjien, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en al die nodige toebehore in. Die groot sitkamer is toegerus met 'n kaggel, 'n TV met Openview-kanale en 'n musiekstelsel. Die huis beskik ook oor 'n ingeboude braai. Die motorhuis is ongelukkig nie beskikbaar nie, maar daar is veilige parkeerplek van die straat af wat jy kan gebruik.
Spirit Skies is slegs 5 minute se ry of 15 minute se stap van die strand af. Nabygeleë besienswaardighede sluit Pringlebaai-strand, Stony Point-pikkewynkolonie, Bettysbaai se hoofstrand en Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin in.
Slaapplek
’n Bespreking by Spirit Skies in Rooiels sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 76
Jaar gelys 8
Ligging
- Porterrylaan 288, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Spirit Skies in Rooiels het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooi-Els Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterrylaan 288, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom