Speranza
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Slaaibosstraat 9, Laguna Sands Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Speranza is 'n selfsorghuis op die Laguna Sands Estate in Langebaan, naby Club Mykonos Resort and Casino, die Laguna Mall en 'n mediese sentrum.
Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV.
Slaapplek
’n Bespreking by Speranza sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bolita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Slaaibosstraat 9, Laguna Sands Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Speranza het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Slaaibosstraat 9, Laguna Sands Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom