South Villa Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 22, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
South Villa Guest House is in Paradys, Knysna tussen die bekende geelhoutbome geleë. Die eenheid het ’n lieflike uitsig oor die Knysna Koppe en die strandmeer. Die gastehuis is ongeveer 1,5 km van die middestad en 1 km van Knysna Waterfront af.
Die verblyf word in gerieflike kamers gebied wat elk ’n privaat en suite-badkamer met ’n stort en komplimentêre toiletware het. Geriewe in die kamers sluit ’n kluis, haardroër, yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
Vier van die kamers het ’n privaat balkon waarvan 3 ’n uitsig oor die Knysna Koppe en die strandmeer en die ander 1 het ’n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer.
Ontbyt kan op gaste se privaat balkon, in die eetarea of op die eetarea se balkon bedien word.
Die gashere sal graag raad gee oor al die doendinge in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronnie and Thelma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 13
Ligging
- Circular-rylaan 22, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink South Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 22, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12