Sorgente 206
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sorgente Eenheid 206, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sorgente 206 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel. Dit is in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti geleë en dit kyk uit oor die gewilde Umdloti-getypoel.
Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n eetkamertafel en 7 stoele in die leefarea.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die kompleks bied 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 restaurante op die grondvloer en dit is naby verskeie winkels en ander restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sorgente 206 sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Sorgente Eenheid 206, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sorgente 206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sorgente Eenheid 206, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom