Sonklip Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berghaanstraat 16, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil.
Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 goed toegeruste kamers. Een kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (net stort).
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met 'n TV in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dit is ideaal geleë omtrent halfpad tussen Kaapstad en Gauteng, en bied 'n heerlike nagrus aan sakelui, toeriste of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek!
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Berghaanstraat 16, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Sonklip Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berghaanstraat 16, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom