Son-en-See 2
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolaas P - Apr 2024
Algehele gradering
Very happy.
Anita T - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging.
Alain V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Russel B - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Anne O - Des 2023
Algehele gradering
Leer by Son en See.
Lees meerSon-en-See 2 se terugvoer
Bly julle het vakansie geniet, julle het omtrent Richards Baai verken. Groete, Andre.
Wesley T - Okt 2023
Algehele gradering
Very lovely unit for a family.
Kevin O - Jul 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Son-en-See 2 se terugvoer
Morning Kevin
Sorry you feel that the unit was overpriced.
R722 is market related if not below for what was offered to you.
Feel free to visit again.
Regards
Andre
Isabel J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelik en huislik.
Tharina P - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Ina D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Meisie V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons was sommer dadelik tuis.
Wicus D - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Andre was baie verwelkomend en gasvry.
Nico B - Mei 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Monique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en het aan ons vereistes voldoen.
Jp B - Mrt 2023
Algehele gradering
Andre was super behulpsaam, 10/10! Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.
Tertius P - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, skoon.
Burgers Equipment And Spares B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
John J - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Lees meerLucy Z - Jan 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike vakansie, en eienaars altyd reg om te help wanneer nodig was.
Ali D - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Cornelius C - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik en baie rustig.
Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie lekker ingerig.
Magriet V - Okt 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer!
Seelan N - Sep 2021
Algehele gradering
Very cosy place love to go back enjoyed the stay.
Gert F - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Natasia M - Jan 2019
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry, baie skoon en netjies.
Son-en-See 2 se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, ons sal aandag gee om troeteldiere agter heining te hou. Voel vry om weer te kom oorbly en kry 'n aand gratis vir die ongerief.
Paulo P - Des 2018
Algehele gradering
Nice neat place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek om te bly.
Veilig vir kinders en naby die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom