Soli Deo Gloria
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Soli Deo Gloria is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is 'n bekende toeristebestemming waar die tyd stilstaan en bied verskeie wynlandgoedere, fietsry- en staproetes, asook verskeie besienswaardighede. Soli Deo Gloria is sowat 700 m vanaf die middedorp.
Daar is 4 eenhede om van te kies en bied slaapplek aan tussen 2 tot 3 gaste elk. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Een van die eenhede is 'n selfsorgkothuis met 'n volledig toegeruste kombuis en gaste wat enige van die ander eenhede bespreek het toegang tot die gemeenskaplike eetarea, kombuis en swembad. Parkeerplek is op die perseel vir 4 tot 6 voertuie beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Charel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Soli Deo Gloria het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom