Soetdoring Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kristy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Hendrik L - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne, lekker gerus. Mooi natuurskoon.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons
Hein B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons
Riena S - Apr 2024
Algehele gradering
Was heerlik! Sal weer daar gaan bly.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons
Braham S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker huisies.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons
Philip K - Mrt 2024
Algehele gradering
Hoendersop vir die siel!
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Great review
Baie dankie vir die kuier by ons!
Nita B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige kuier. Die stilte doen die siel goed.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die lekker kuier by ons, Nita Brand!
Jana T - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaas.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons en review
Ilze C - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Nice review
Thank you for the visit,
Dylan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit and the lovely review
Wim V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi huisje gelegen in een prachtige omgeving.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons, Christie Van Wiellingh.
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vir gesin.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier, Frikkie.
Aldo O - Jan 2024
Algehele gradering
Die gereiwe is baie basies vir selfsorg, dalk gerieflik vir 1 nag verblyf.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie, Aldo, vir die kuier by ons en vir die resensie. Ons sal opvolg om te verseker dat ons volgende keer 5 sterre van jou ontvang
Estelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Uit die boeke.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die lekker kuier by ons
Christina V - Jan 2024
Algehele gradering
Great peaceful cabin stay!
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit and review
Anthea A - Des 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit
Melanie M - Des 2023
Algehele gradering
Close to the main road, tranquil setting, comfortable cabin.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the review, Melanie Mcintyre.
Sharon P - Des 2023
Algehele gradering
It was very good except for the things mentioned.
Lees meerSoetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the comments, we appreciate all feedback.
Mikha'eel H - Des 2023
Algehele gradering
It was amazing, nice hot summer weather.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit and review, Mikha'eel.
Francesca L - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie, met die mooiste natuurskoon.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die fantasiese terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien!
Madalene L - Nov 2023
Algehele gradering
Weer myself gevind.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Goeiedag Madelene Dit was 'n groot plesier om na jou vriendin ook om te sien.
En ek is bitter bly julle het die kuier geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons en die 5-ster review.
Kom kuier gerus gou weer!
Groete
Jeanette E - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike verblyf gehad.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Goeiedag Jeanette . Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet en sien uit na julle volgende kuier
Kirsten S - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice cabin, birds galore.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the review and visiting our farm.
Aj H - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre.
Elsabe M - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker eenkant, uit die dorp se gewoel.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle kon rus. Kom besoek ons gerus weer
Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Uniek
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien
Christopher C - Aug 2023
Algehele gradering
Great stay.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dear Christopher. Thank you for the great review! We look forward to welcoming you back!
Nicole L - Jul 2023
Algehele gradering
Spectacular location and relaxing stay.
Wim I - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties, uitrustend met mooiste sonsopkoms.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons op die plaas.
Dankie ook vir die resensie.
Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.
Groete uit die Klein karoo.
kristy
Henda M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Henda. Ons sien julle hopelik gou weer.
Danie M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspanne.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Danie. Sal dit waardeer as jy vir ons aanbevelings kan deurstuur hoe ons die kaart kan verbeter.
Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies. Pragtige, groot stoep en mooi uitsig.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons, Stephanie.
Lynn P - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and relaxing. Loved the view on the little dam.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the niche review, Linette. I hope to see you again soon.
Cornel W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Mooi resensie, dankie Cornel.
Daan J - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker akkommodasie.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Goeiedag Daan.
Ons vra om verskoning oor die GPS, maar dit is hoekom ons vooraf die kaart stuur met aanwysings.
Ongelukkig werk GPS koördinate nie op die plaas nie, aangesien die paaie en hekke oop en toegemaak word vir boerdery bedrywighede
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Tersia V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, eenheid was netjies en vir 'n kort kuiertjie het dit alles wat nodig is.
Lees meerSoetdoring Selfsorg se terugvoer
Goeiedag Tersia
Dankie vir jou eerlike terugvoering
Ons sal verseker aandag gee aan dit
Christiaan H - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike plek om by oor te bly.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons, Christiaan.
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Maxine G - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit and review.
Abigail D - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay as it was very remote and peace and quiet as expected.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you Abigail, it will be lovely to have you back.
Francois V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteit.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Fantastiese Resensie. Dankie vir die kuier by ons op die plaas.
Danie R - Des 2022
Algehele gradering
Stil en mooi.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier en die mooi resensie.
David R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig by plaasdam.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons.
Bernice M - Jul 2022
Algehele gradering
Worth every penny.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Maré-elize D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese naweek gehad.
Lynne H - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning venue, lovely clean warm and plush bed, and great staff.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie Lynne, vir die kuier en die resensie.
Anzelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Did not want to leave.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you Anzelle, for the visit and review.
Kristy
Stefan B - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, netheid kort aandag.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Stefan, Ons vra nederig omverskoning. Ons sal verseker opvolg met beide die skoonmakers en die persoon wat die huisie gaan kyk het oor hoekom dit nie ordentlik skoongemaak is nie. Stof en spinnerakke is 'n groot probleem op die plaas en hulle weet daar moet ekstra aandag gegee word daaraan.
Dit is nie aanvaarbaar nie.
Darryl S - Apr 2022
Algehele gradering
So close to the town, yet feels so far!
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit and for taking the time to write your review.
Margit M - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful peace!
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the great review.
Craig B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pathetic.
Samantha P - Jan 2022
Algehele gradering
Peace and quiet with beauty everywhere.
Raquel I - Jan 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. You are always welcome back!
Patrycja O - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful and very relaxing.
Eben M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing stay en beautiful views.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons en die mooi gradering.
Etienne V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, onvoldoende akkommodasie.
Louis L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Louis.
Riaan S - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely place, we enjoyed our stay. The local restaurant, De Zeekoe, makes very nice pizza, it is a must and they deliver to your door. Highly recommended, see you next year!
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Riaan.
Ek is bly julle het lekker gekuier by ons.
Bridget E - Sep 2021
Algehele gradering
Expensive for what you get.
Denzil K - Aug 2021
Algehele gradering
Snoesige houthuisie met genoeg op en om die plaas.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons.
Suzanne H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly met n pragtige view oor die dam. Ons kon gaan stap op die plaas met die kinders.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die resensie en die kuier Suzanne.
Kai H - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing, scenic.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you for the visit.
We look forward to your next stay with us.
Kind regards
Chantel F - Jul 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi, hemel op aarde stukkie plek met die mooiste rustigste atmosfeer.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die kuier Chantel.
Francois V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier en terugvoering.
Franschoa F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig in die hout cabins langs die dam.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kueir en die mooi review.
kom kuier gerus weer by ons!!
Groete
Kristy
Alicia B - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastic
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Thank you so much.
Marko V - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely stay, beautiful and peaceful setting.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review :-)
So bly julle het lekker by ons gekuier!!
Berto W - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid, 'n uitsig om van te droom en 'n huisie wat ons verwagtinge oorskry het!
Lees meerSoetdoring Selfsorg se terugvoer
Wooow so mooi review baie dankie en ons is bly julle het lekker gekuier.
Arnold A - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was die mees fantastiese kuier ooit. Wens ek kon langer bly.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet! Sien gou weer
Chantell S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die kuier.
Tania C - Des 2020
Algehele gradering
Superb units in a peaceful environment! Thoroughly enjoyed staying there.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie dankie.
Justin G - Des 2020
Algehele gradering
A hidden gem.
Kim J - Nov 2020
Algehele gradering
Was beautiful and peaceful.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
It was great to have you here!
Thank you for the lovely review
Dirk W - Nov 2020
Algehele gradering
Puik verblyf. Kort maar baie lekker.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Baie mooi resensie dankie.
Suretha B - Nov 2020
Algehele gradering
Minimalistic yet comfortable for a brief stayover.
Courtenay W - Nov 2020
Algehele gradering
Fabulously spectacular!
Luhanda W - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig
Jason T - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely loved it!
Tania S - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige familietyd.
Soetdoring Selfsorg se terugvoer
Dankie Tania.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom