Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring 3

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Soetdoring 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Violet K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en netjiese, veilige omgewing. Ek beveel enigeen aan wat by Soetdoring 3 wil bly.

Ons was baie gelukkig om ons naweek by Soetdoring 3 te kon deurbring. Dit was baie stil en rustig, en ons verblyf was netjies. Ons het niks kortgekom nie. Die gasvrou en haar man was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom, bv. met ekstra moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring 3 se terugvoer

Beste Violet.
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Carol

Soetdoring 3
Ulrika H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrika H
Enkelreisiger

Ek sal beslis weer gaan as ek in Rustenburg moet wees!

Vriendelike ontvangs gehad. Baie netjies en skoon. Baie mooi en het heerlik geslaap en veilig gevoel. Ek sal die plek beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring 3 se terugvoer

Dankie Ulrika. Dit was vir ons lekker om jou te ontvang tydens die groot geleentheid vir julle.
Groete,
Carol.

Soetdoring 3
Anna S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Enkelreisiger

Rustig, veilig en goeie diens, vir seker!

Vir seker. Baie rustig en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring 3 se terugvoer

Dankie Anna!
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete.
Carol.

Soetdoring 3
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem