Snoesige Strand Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-straat 35, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Snoesige Strand Woonstel is 'n knus vakansiewoonstel in Strand, Kaapstad. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf aan, loopafstand van die kus. Hierdie woonstel is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n rustige Kaap vakansie.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n sitarea, slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapakmer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en lei na 'n balkon.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Snoesige Strand Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Victoria-straat 35, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Snoesige Strand Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-straat 35, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18