Smurfs Den
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Carmen V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf op die platteland.
Adriaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, goeie diens.
Alfred T - Okt 2023
Algehele gradering
A spur-of-the-moment decision.
Marika W - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Ester D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Zilian E - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike blyplek.
Lindsay G - Sep 2023
Algehele gradering
Very clean units and friendly host.
Joyce L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Christine D - Sep 2023
Algehele gradering
An easy stopover to visit the Daisies!
Emil N - Sep 2023
Algehele gradering
Puik verblyf, baie smaakvolle meubilering en die beste kliëntediens. Ek gee 5 sterre.
Martin M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goieie waarde vir geld. Die plekkie was baie skoon en netjies.
Hennie B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies. Vriendelike ontvangs.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Constant S - Aug 2023
Algehele gradering
Sal graag daar wil oorbly!
Lees meerNico S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriedelike ontvangs en pragtige plek.
Nell W - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, geen klagtes nie.
Loraine E - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Lynette P - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Project W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Ivonne G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik
Jozef M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was verras met die tipe akkomodasie. So in 'n stil en rustige atmosfeer kon ons lekker rus na 'n lang dag se ry.
Lees meerElsie M - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.
David F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die plek en diens.
Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste slaapplek.
Rowena K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Edwin L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is lekker blyplek, rustig en veilig.
Jean F - Feb 2023
Algehele gradering
Stilte en sterre en gawe mense.
Faruza J - Jan 2023
Algehele gradering
I love the place, it is nice and my children love it.
Smurfs Den se terugvoer
Looking forward to seeing you again.
Heinrich J - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek vir oornag.
Elouise K - Des 2022
Algehele gradering
Ons het slegs een aand geslaap, maar dit was perfek vir ons.
Melanie A - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike oorslaap geriewe.
Smurfs Den se terugvoer
Dankie Melanie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly, hoop julle het die skou geniet. Ané Smith
Luzette V - Sep 2022
Algehele gradering
Gorgeous little town.
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Smurfs Den het aan ons behoefte vir oornag-akkommodasie voldoen; maar nie meer as dit nie. Dis redelik eenvoudig, maar goed toegerus.
Lees meerMarika W - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stay - clean, comfy and functional.
Marika W - Des 2021
Algehele gradering
Warm, vriendelike personeel. 'n Mens voel op jou gemak en veilig. Baie rustig.
Danielle B - Okt 2021
Algehele gradering
Brilliant, the owner was so helpful and the rooms were fabulous.
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker oornag-plekkie.
Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Plek is baie netjies en ontvangs was vriendelik.
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Tania J - Sep 2021
Algehele gradering
Convenient nightstop.
Estelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies
Hanneke O - Sep 2021
Algehele gradering
Stil, heerlike akkommodasie.
Adri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en ruim.
Rozetta K - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was so lekker rustig en stil. Hoewel dit koud was, was dit asemrowend mooi.
Smurfs Den se terugvoer
Rozetta, baie dankie vir die terugvoer. Die sneeu was vir ons net so spesiaal soos vir julle, ek is so bly julle het lekker by ons gebly.
Zelda K - Aug 2021
Algehele gradering
Nuut gebou, basiese fasiliteit, kan beter beddegoed voorsien.
Gert E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie behulpsame en vriendelike diens. Was 'n aangename ervaring. Die woonplek kan aanbeveel word.
Lees meerLaurenzo P - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Chris V - Aug 2021
Algehele gradering
Die twee aande se verblyf was net baie lekker.
Michael J - Aug 2021
Algehele gradering
Het verblyf geniet. Sal volgende keer langer bly. Gerieflik, skoon en bekostigbaar.
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, goed geleë.
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en gekuier maar die oggend was bietjie besig met trokke wat brandstof aangevul het.
Chris B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Bernard S - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.
Smurfs Den se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is tans besig om meer braaiplekke te bou, eersdaags sal daar genoeg vir elke eenheid wees.
Mariana V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker enkelwoonstel met al die geriewe wat jy nodig het.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Veilig wees en geniet jul tydjie in ons wêreld!
Yolande S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike oornagplek. Alles wat jy nodig het.
Wolfgang R - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, was lekker om jul te kon ontvang!
Meagan P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Elri T - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese gerieflike akkomodasie.
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, skoon, gerieflike kamers.
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Elizma B - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Klaas D - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon en alles wat jy nodig het.
Anneline G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gul ontvang, kamers netjies en skoon en baie mooi uitsig.
Ronnie J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pauk S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Erica S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie.
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike ontvangs.
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Sarieta V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en stil omgewing. Het te alle tye veilig gevoel.
Christo E - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek en mense.
Kobus U - Sep 2020
Algehele gradering
Juweel in Hantam.
Linda M - Sep 2020
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die plekkie. Baie mooi en modern.
Lydia R - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Barry E - Sep 2020
Algehele gradering
Gevoel soos op die plaas, lekker.
Sophie R - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs. Gashere besonder vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is was beskikbaar en alles besonder netjies.
Tony M - Aug 2020
Algehele gradering
Just a great place to stay off the beaten track.
Jaco E - Aug 2020
Algehele gradering
Gesellige plekkies met braai-area
Johan N - Aug 2020
Algehele gradering
Hartlike mense wat hul bes probeer.
Jacques M - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en uitstekende waarde vir geld
Anieka M - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was lekker en die blomme by Nieuwoudtville was pragtig.
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Laetitia V - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful stay in a neat and tidy room. Hostess very helpful and friendly. Second time there and would definitely stay their in the future. Very good priced too.
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende sterre, gerieflik, netjies.
Dave G - Sep 2019
Algehele gradering
Eenvoudig en gemaklik met alle benodigdhede.
Jan O - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike blyplek.
Joop En Wietske D - Sep 2019
Algehele gradering
Smurfs Den is skoon, netjies, gerieflik en is lekker geleë op die rand van die dorp. Ane, baie dankie vir julle gasvryheid.
Grahame W - Aug 2019
Algehele gradering
Very comfortable, quiet and convenient for an overnight stay on the way back from Augrabies Falls to Cape Town.
Lees meerPhilip G - Mei 2019
Algehele gradering
Het aan verwagtinge voldoen.
Wilna B - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Jacqueline V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik genoeg vir wat jy soek!
Lees meerSmurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jacqueline, ek waardeer.
Ilse V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing!
Bernard S - Aug 2018
Algehele gradering
It was a great place, clean.
Smurfs Den se terugvoer
Thank you, Bernard.
Christelle K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Beslis waarde vir geld. Vriendelike diens.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het lekker gebly.
Louis C - Aug 2018
Algehele gradering
'n Aangename wegbreekplek uit die gewoel van die stad!
Smurfs Den se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Louis.
Dawie A - Aug 2018
Algehele gradering
Very clean and nice.
Smurfs Den se terugvoer
Thanks, Dawie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom