Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 34

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R485 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 7 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 31 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vergewis jouself asb. van die inklokinligting rakende inklok- en uitkloktye

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskostes te gebruik indien die verblyf vuil gelaat is en items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Gaste bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Tydens hul verblyf moet gaste asb.f bedag wees op die bure en harde musiek of oormatige geraas vermy.
Hierdie verblyf is nie geskik vir partytjies of funksies nie.

Alhoewel die verblyf troeteldiervriendelik is moet gaste asb. die volgende reëls in gedagte hou:
'n Maksimum van 2 troeteldiere met goeie maniere word toegelaat mits dit vooraf goedgekeur is.
Troeteldiere word nie op die beddens of die meubels toegelaat nie. Bring asb. hul eie beddens, beddegoed en voerbakke saam.
Troeteldier moet nie 'n oorlas vir die bure wees nie en moet aan 'n leiband wees sodra gaste die verblyf verlaat. Gaste moet ook buite in die tuin agter hul troeteldiere skoonmaak.

Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die verblyf sonder terugbetaling onmiddelik te ontruim indien enige van die reëls hierbo nie nagekom word nie.

Die eienaar van die verblyf en die eiendomsbestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood van enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of agtergelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 825
R1 825 R1 643
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 825
R1 825 R1 643
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 825
R1 825 R1 643
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas 34, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6cdc50cd4af300370d1c69c148b36d9a52c53cfa5b16656c0cf9a6e3055d01e87127def8e4087bb5507f5ef0d5c76824d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 825 nouVanaf R1 643 per nag (plek vir 6) Main Road 34 Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694820799892 18.233473896851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem