Skonerus
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en die historiese besienswaardighede verken.
Die oulike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n braai-area binne en buite, privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis. Huis is ook toegerus met sonkragstelsel.
Prins Albert bied 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese wandelings, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag en talle vrugte- en wynplase.
Slaapplek
’n Bespreking by Skonerus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 50
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Skonerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom