Simply the Best Garden Route Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Grobbies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Annelize E - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Glemaureen Booysen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties, omgewing is veilig, naby winkels, en ook naby die strand.
Rika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë, alhoewel nie binne stap afstand van die strand nie.
Beatrice E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en naby winkels en eetplekke.
Manfred H - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar is baie vriendelik en het ons laat tuis voel.
Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig.
Priscilla S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer
Dankie Priscilla. 'n Voorreg om julle te kon akkommodeer. Groete
Susan R - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en gemaklik.
Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer
Baie dankie Susan. Dit was ń voorreg om jou te huisves en hoop jy besoek ons weer in die toekoms.
Juliana H - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer
Dankie Juliana, altyd welkom in die toekoms. Die Cave opsie meer ruim en ń bietjie duurder maar waarde vir geld teen daardie prys.
Demi V - Jan 2023
Algehele gradering
My stay was enjoyable as a first time in the Western Cape and felt very welcome by all around us.
Lin-mari W - Des 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Jeremy P - Aug 2022
Algehele gradering
Very neat, quiet and private accommodation and a friendly host.
Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer
Thanks Jeremy. Hope to see you soon again.
Kind Regards
Simply
Janene V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom