Simonskloof Mountain Retreat Camping
Beskrywing
Verblyf is beskikbaar in 8 privaat kampstaanplekke wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die staanplekke is rondom 'n 300 jaar-oue eikeboom versprei en meeste het hul eie waterpunte. Daar is sonnige staanplekke en ander wat weer in die skadu is. Omgewingsvriendelike kompostoilette en warmwaterstorte wat deur 'n tradisionele houtvuur-donkie verhit word is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 240 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Simonskloof Plaas, Karoo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom