Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sielsrus

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 570 R1 335 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sielsrus bied selfsorgverblyf in Dwarskersbos, 'n bekoorlike kusdorpie langs die Weskus. Die huis is stapafstand vanaf 'n lang stuk strand en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek met nostalgiese bekoring.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV met 'n TV-stroomboks wat gaste kan gebruik om by hul stroomdienste aan te teken.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sielsrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 98

Jaar gelys 8

Ligging

  • Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 570
R1 570 R1 335
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 570
R1 570 R1 335
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7462f19ce3e0eed888e9fc370c10135a8c8284cd5617f7f3cab8200d78a8ffb556fd5975302a9d279d9516fe302aa932ec90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 570 nouVanaf R1 335 per nag (plek vir 6) 7 Freesia Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.698357486694 18.225441362427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem