Sielsalig Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R11 499 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Sielsalig Selfsorg is 'n gerieflike huis op 'n proteaplaas naby Elim.
Die huis rus in die skadu van die eikebome en bied slaapplek aan 9 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, asook 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n eetarea. In die sitkamer is daar 'n TV. Twee slaapbanke is in die sitarea beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. Ekstra braaigeriewe is onder die eikebome beskikbaar. Gaste kan gerus gaan stap, fietsry en aan die aktiwiteite op die plaas deelneem.
Sielsalig Selfsorg is net 9 km van Elim af, 30 km van Pearly Beach af, en 50 km van Struisbaai en Agulhas af vir gaste wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Sielsalig Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom