Sidmouth Villa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sidmouth-laan 10, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R14 705 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sidmouth Villa is 'n pragtige villa met 'n berg-uitsig in Bo-Claremont met slaapplek vir 10 gaste.
Die villa is in 'n groot tuin en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 ander kamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens.
Die gaste-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die suite het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en 'n privaat ingang.
Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, opwasarea en wasgoedarea toegerus. Die kombuis lei na 2 ruim oopplan-leefareas met TV's en DStv. Een van die leefareas het ook 'n kaggel en daar is 'n aparte studeerarea. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot dek met braaigeriewe, 'n eetarea en sonstoele, en bied 'n uitsig oor die swembad. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae, en het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Parkeerplek is beskikbaar en die huis het sy eie watertoevoer.
Sidmouth Villa is net 2 km vanaf Cavendish-winkelsentrum, 2,2 km vanaf die Kirtstenbosch Botaniese Tuine en 3 km vanaf die Nuweland Rugby en Krieket Stadion.
Slaapplek
’n Bespreking by Sidmouth Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Sidmouth-laan 10, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Claremont Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sidmouth-laan 10, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom