Sheffield Suite 3
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield Kusweg 917, Sheffield Manor Estate, Ballito, 4438, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R689 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sheffield Suite 3 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n kompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na rustige verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmajsien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, lugversorging en 'n TV. Die leefarea lei na die balkon.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, die rugbyveld, hardlooppaadjie en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Deneil Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 14
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Sheffield Kusweg 917, Sheffield Manor Estate, Ballito, 4438, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield Kusweg 917, Sheffield Manor Estate, Ballito, 4438, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom