Sharkbay Hotel & Spa
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 8 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 84 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 718R3 346 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sharkbay Hotel & Spa grens aan die Weskus Nasionale Park en bied ’n uitsig oor die pragtige Langebaan-strandmeer. Hierdie boetiek-hotel is net ’n kort entjie se stap vanaf die sanderige strand. Die area is oortrek met fynbos en daar is wildekatte, bokke, skilpaaie en sebras in die omgewing.
Gerieflike verblyf word in 15 kamers en 6 villas gebied. Die hotelkamers bied ’n keuse van deluxe-kamers, superior-kamers, luukse kamers, executive-kamers en gesinsuites. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en het ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Elke villa beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n oopplan-eetarea, ’n sitarea met ’n kaggel en TV, en ’n stoep buite met ingeboude braaigeriewe en ’n dubbelmotorhuis.
Hierdie hotel bied ’n gourmet-restaurant, eksklusiewe kroeg, ontspannende spa, wynkelder, swembad, konferensiegeriewe en WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Stacy Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 205
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sharkbay Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 84 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom