Shana Tova Country Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shana Tova Country Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n kleinhoewe sowat 8 km vanaf Tzaneen geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na rustigheid en afsondering in die platteland.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel teogerus. Daar is ook 2 gemaklike sitkamerstoele met 'n lieflike uitsig oor die tuin. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-sitarea en draagbare braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n klein dam en diegene wat hou van visvang is welkom om 'n lyn in die water te gooi. Gaste kan die pragtige tuin geniet of 'n rustige wandeling deur die rye makadamiabome neem.
Slaapplek
’n Bespreking by Shana Tova Country Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Shana Tova Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom