Supertubes Villa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flame-singel 31, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Supertubes Villa is ideaal vir 'n wegbreek by die see in Jefferysbaai.
Hierdie seefront-villa bied 'n ononderbroke see-uitsig en beskik oor 5 luukse en suite-slaapkamers en 3 ruim leefareas. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en 'n haardroër. Elke slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale, kragpunte met USB-koppelpunte en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die villa bied gratis WiFi, 'n kombuis wat volledig toegerus is, braaigeriewe met gratis hout, 3 gemaklike sitareas en gratis, veilige parkeerplek.
Gaste kan die bekende Jeffreysbaai-sonsopkoms bewonder en die verskeie winkels en restaurante in die omgewing besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Supertubes Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Flame-singel 31, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flame-singel 31, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom