Water's Edge Shabbat Guest House
Beskrywing
Dié kothuis het direkte toegang tot 'n dam, swembad, Jacuzzi en 'n lapa met braaigeriewe. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die dubbelslaapbank in die leefarea bied slaapplek aan 2 gaste. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n balkon met 'n stoep met buitesitplek en 'n effense uitsig oor die dam.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek, vuil taal, naaktheid of rommel sal geduld word om al die gaste te respekteer nie.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is aan die waterkant geleë en het 'n uitsig oor die dam en seiljagte. Die beskik oor 1 groot, oop gesinskamer en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Addisionele enkelbeddens kan in die sitarea gereël word. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid is naby die swembad, Jacuzzi en lapa met braaigeriewe. Neem asb. kennis dat die Jacuzzi vooraf en teen 'n ekstra koste bespreek moet word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek, vuil taal, naaktheid of rommel sal geduld word om al die gaste te respekteer nie.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is op die waterfront en het 'n uitsig oor die dam en seiljagte. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Geen harde musiek, vuil taal, naaktheid of rommel sal geduld word om al die gaste te respekteer nie.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom