- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helen-weg 160, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seven Villa Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Sandton. Die hotel is ideaal vir 'n vakansie of sakereis en is naby talle sakeondernemings en besienswaardighede in die area.
Verblyf bestaan uit verskillende kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n ekstra lang bed en 'n en suite-badkamer, asook lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, 'n yskassie met volledige voorraad in, 'n USB-laaistasie, lessenaar, koffiemasjien en tee-geriewe.
'n Volledige Engelse Ontbyt is ingesluit en word by die luukse restaurant en kroeg bedien. Gaste kan hier ook ander smaaklike disse bestel. Die hotel spog met 'n skemerkelkie-sitarea, 'n spa- en gesondheidsentrum, asook moderne konferensiegeriewe wat vir troues en funksies verhuur kan word.
Daar is 'n lughawe- en privaat pendeldiens, 'n babaopasser op versoek, opsigter, wasgoeddiens, huiskneg, kamervoorbereidingsdiens en nog ander dienste wat gereël kan word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Helen-weg 160, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
Sien meer verblyf in Strathavon Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helen-weg 160, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom