Settlers 22
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige privaat wegbreek.
Settlers 22 se terugvoer
Johan, baie dankie vir hierdie pragtige boodskap. Ons waardeer regtig die terugvoer. Dit was vir ons net n plesier om julle te ontvang en ek hoop ons paaie kruis weer vorentoe. Mooi loop en groete, Fransisca
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-weg, Settler Sands 22, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom