Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sethora Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R951 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verblyf by Sethora Lodge word in verskeie chalets, kamers en executive-suites met lugversorging gebied. Elke eenheid het enkelbeddens of 'n dubbelbed en sommige chalets het badkamers met toilette, storte en wasbakke. Elke chalet het 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi.

Die lodge spog ook met 'n pragtige swembad, lapa en 'n braai-area met 'n uitsig oor die wild wat aan die buitewyke van die perseel wei. Die restaurant op die perseel bedien 'n heerlike verskeidenheid geregte vir verskillende smake teen 'n ekstra koste.

Sethora Lodge is in Alldays in Limpopo geleë en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R951
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R951
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee4bcd05601a84d3e831df5740843e48f27d8e659e20badabcbc72ca8b47502bced5179f767b9a46ab4b74036c59195b296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R951 per nag, vir 2 mense 846 MS R521 0909 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 08:00 -22.618761772266 29.133279601097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem