Serondella Safari Lodge
Beskrywing
Dié moderne en ruim suite bied slaapplek aan 2 gaste en het genoeg ruimte en 'n knus koninggrootte-bed. Dit spog met 'n kontemporêre en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en badjasse word voorsien. Die suite het ook lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord. Gaste kan ook die buitelug op die aangrensende privaat stoep geniet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié moderne en ruim suite bied slaapplek aan 4 gaste en het oorgenoeg ruimte. Die suite beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n knus koninggrootte-bed en suite-badkamers het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en badjasse word voorsien. Die suite het lugversorging, 'n lessenaar, yskassie, en 'n tee- en koffieskinkbord. Bykomend is daar 'n aangrensende privaat stoep en 'n buitebad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié moderne en ruim suite bied slaapplek aan 6 gaste en het genoeg ruimte. Die suite het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en badjasse word voorsien. Die suite het 'n knus sitarea met 'n binne-kaggel. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gaste kan ook die buitelug op die privaat stoep geniet wat spog met sy eie boma en plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Guernsey-weg, Thornybush Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom