Imka Trinity Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Shamilla M - Des 2023
Algehele gradering
Marvelous.
Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige oornag-bestemming.
Ernst V - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige en oulike oorslaapplek met die nodigste geriewe.
Cobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Nie volgens verwagting nie.
Emlyn B - Apr 2021
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed the stay and the atmosphere.
Divan V - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam verwelkom en die reëls verduidelik.
Frik D - Mrt 2020
Algehele gradering
Geleë op die kant van die dorp langs die werkershuise.
Lees meerBryan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Needs serious upgrading and attention.
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Thank you very much for the review.
Leonie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Helena V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Izzy L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie simplisties met ou moeë bedde goed en handdoeke, maar alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Monique C - Jan 2018
Algehele gradering
Het alles wat jy sal nodig het.
Gideon L - Sep 2017
Algehele gradering
Het dit geniet.
Nangamso M - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful village.
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Thank you for the review. We hope too see you again.
Lynette T - Mrt 2016
Algehele gradering
Heel verras.
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die review Lynette hoop om julle weer te sien
Ch B - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Baie dankie hoop om julle weer te sien
Pauline P - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie!
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Thank you - baie dankie.
Sanmari B - Des 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf. Sentraal geleë.
Imka Trinity Retreat se terugvoer
Thanks for your kind words and for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay.
Tertius H - Apr 2015
Algehele gradering
Tipiese rondawels op 'n erf, heel lekker gebly.
Enzo B - Jan 2015
Algehele gradering
Spacious, comfortable, relaxed, quiet accommodation, close to lots of activities.
Aliza L - Jan 2015
Algehele gradering
Ons was drie volwassenes en 'n babatjie wat heerlik in die rondawels by Serenity gebly het.
Suna C - Nov 2014
Algehele gradering
Ek sal dit beslis aanbeveel en self weer besoek!
Lees meerAnnemie H - Nov 2014
Algehele gradering
Nice stay.
Thembakazi N - Mei 2014
Algehele gradering
Good
Louretha K - Apr 2014
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en billik.
Essa G - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het die ses dae daar baie geniet en waardeer.
Rhona D - Des 2013
Algehele gradering
Serenity Retreat doen sy naam gestand.
Melt V - Nov 2013
Algehele gradering
Goed om net oor te slaap.
Anthony P - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjies en baie skoon.
Bernadette G - Jul 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim wooneenheid met als wat 'n besoeker benodig.
Hennie P - Jul 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Ingrid S - Feb 2013
Algehele gradering
Super
Fiona M - Apr 2012
Algehele gradering
Warm, welcoming, efficient assitance; right near the heart of Storms River village
Jenny L - Mrt 2012
Algehele gradering
Perfect getaway accommodation for a night or a month. Highly recommended
Mary T - Mrt 2011
Algehele gradering
Comfortable and clean. Kitty was very friendly.
Renier O - Feb 2011
Algehele gradering
Enjoyable
Pierre V - Aug 2010
Algehele gradering
Good value for money
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom