Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sekelbosgat

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sekelbosgat is in die pragtige Mabalingwe Reservaat en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesinne.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Die privaat kuierarea het 'n boma, plonspoel en 'n braai.

Die lodge is stapafstand vanaf die karavaanpark, ander geriewe en die hoofhek. Dis die ideale vakansiebestemming vir gesinne of vriende en bied maklike toegang tot die hoofweg en die meeste wildkykroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Sekelbosgat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Sekelbosgat
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Elne Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Jaar gelys 1

Ligging

  • R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sekelbosgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fc3153506d18b5a2ea87805946be9a83240e9620587127660dbf0f81e2ffc3a38289bba9126f3c1bafa5fd6fa26ee6f9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.844032409818 28.048136130185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem