SeeSkattie
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 26 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linaria-straat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 400R1 920 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SeeSkattie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die onderste verdieping van die eienaar se huis in die skilderagtige St. Helenabaai.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en bied gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, ingeboude braai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar en die eenheid is met 'n alarmstelsel toegerus.
SeeSkattie is naby die strand geleë en ideaal vir 'n wegbreek by die see. Daar is ook nabygeleë plaaslike restaurante en besienswaardighede om te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by SeeSkattie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Herlina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 8
Ligging
- Linaria-straat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink SeeSkattie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linaria-straat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom