Seeperdjie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seeperdjie is 'n lieflike selfsorgstrandhuis met asemrowende uitsigte oor Bekbaai, sowat 80 m vanaf die strand in Paternoster. Let asseblief daarop dat dit 'n openbare strand is en dit besig en luidrugtig kan raak gedurende die vakansie.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, -leefarea en 'n beskutte patio. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van die boonste badkamer gebruik. Die derde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-slaapkamer met 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en sluit 'n gasstoofplaat en elektriese oond, ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser in. Die gemaklike leefarea het 'n TV met volle DStv, gratis WiFi en kaggel.
Buite is daar 'n beskutte patio met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Lieflike uitsigte kan vanaf die patio geniet word. Ongelukkig word troeteldiere nie op die perseel toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1691
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom