Seeperdjie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anneweg 680, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R1 667 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seeperdjie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende aangesien die huis naby die strand geleë is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei, breekware en 'n ysmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel, sithoekie en 'n ingeboude braai. Die stoep het stapeldeure wat oopgemaak kan word om die seebriesie binne te nooi.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Anneweg 680, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anneweg 680, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom